UITNODIGING OM DEELNAME
EN LIDMAATSKAP VIR DIE INSTELLING
VAN DIE
Janse van RensburgFoundation& Trust
GRONDWET EN ONTWIKKELINGS VESTIGING
PORTEFEULJES:
Alle poste is vakant en
benoemings word aangevra.
Sluitingsdatum: Sondag 14 September 2003.
BENOEMBARE
LEDE:
FORUM:
GRONDWETVASLEGGING:
Die daarstellling van 'n omskrewe reelstaat
(statement of rules and priveleges); tydsbepaling van /vir
bestuursportefeuljes, INSLUITENDE mentorskap aan jonger lede,
finansiele beplanning, uitvoering en maatstawwe vir die groei van
finansiele bates vir die Janse van Rensburg Foundation and
Trust.
DOELWITTE:
Die ontginning van vindingrykheid, talente en
voorgesette ontwikkeling op die volgende gebiede:
·
RESOURCES: Hulpbronne/redmiddele slegs aan lede (later uitbreiding na
behoeftige instansies/persone buite die ledekring slegs na
voorlegging en goedkeuring van
Foundation & Trust (JVRF&T)
·
Ontwikkeling op die gebiede van:
·
finansiele belang,
·
emosionele belange,
·
voortgesette akademiese geleenthede en hulpmiddele aan ALLE lede, maar
aanvanklik jonger lede: Bianca, Willie Jnr., ens.
·
voorsorgmaatreels vir aftrede beplanning en pensioenbesluite vir ALLE
lede, maar spesifiek vir bejaarde lede wat tot hede nog nie hulle
beplanningstegnieke aan die dag gele het nie.
GEEN lid sal 'n kniehalter vir die JVRF&T word nie.
Slegs "hulpbronne", beplanning en toesig oor uitvoering van
aksies word vooruitgesien;
·
daarstelling van hulpbronne vir "mental health" van lede -
alkohol/dwelmmisbruik, ens.
LIDMAATSKAPFOOIE:
By aanvang
(inception) is lidmaatskap gratis, met dienverstande aktiewe
aandeel. Onaktiewe lede
sal met stempersentasies van ander lede uitgestem word, nadat hulle
aanspreeklik gehou word vir onaktiewe deelname.
Na 'n
periode van 4 maande word 'n lidmaatskapfooi van R1,000.00 (een
duisend SA Rand) van elke lid verwag vir inbetaling in die Stigtings
bank van die JVRF&Trust.
Alle
Janse van
Rensburg Foundation & Trust
September 8,
2002
-
bladsy 2 -
toekomstige lede word genooi
om hulle insette binne 6 dae te lewer om hierdie lidmaatgelde te
vermeerde (match Rand for Rand), asook insette oor die
besturing/bestiering en geldinstansie wat gekies word vir die
finansiele groei van die Trust.
Ander bonus
aanbiedinge aan lede:
aansporingbonusse, familiebyeenkoms beplanning,
FAMILY TRUST/REUNION PLANNING
Indien 'n
lid nie van aanvang gekies het om lid te wees nie, sal 'n fooi op
latere lidmaatskap gehef word (fooi bedrag oop vir stemming).
VERKIESBARE
LEDE: (verjaarsdag datums aangeheg om dikkedensie en verwarring te
voorkom)
Willem
Adolf Janse van Rensburg (5 Oktober 19
)
John-Henry
Janse van Rensburg (20 Junie 19
)
Judith
Elzabe Janse van Rensburg/Ehrlich (24 Oktober 1955)
Gert
Johannes Cornelis Janse van Rensburg (4 Maart 19
)
Christina
Elizabeth (Landman) Janse van Rensburg (26 Julie 1934)
John Henry
Janse van Rensburg (9 Augustus 1928)
Bianca
Janse van Rensburg (15 Julie 19
)
Willem
Adolf Janse van Rensburg (15 Desember
John-Henry
Janse van Rensburg (17 Februarie 19
)
Johanna
Helena Janse van Rensburg (5 November 19
)
Regina
Celeste Janse van Rensburg (
)
VERKIESBARE
PORTEFEULJES
Voorlopige
benoemings:
Finansiele
& Beleggings Direkteur
Willem A. Janse van Rensburg
Eiendoms
Beleggings
Waardesisteem bepalings
Sielkundige
maatstaf bepalings
Boedel
beplanning
September 8, 2003